Copps 94.1 was bedrywig in Walvis en Windhoek

Die immergewilde Copps 94.1-program is Vrydagaand vanuit beide Windhoek en op Walvisbaai uitgesaai. Dit wil voorkom asof dinge aan die kus effe meer uitdagend is vir owerhede. Francois Lottering was op grondvlak by die see.

En in die hoofstad, was Jean-Louis Knouwds aan diens en dinge was ook maar woelig.