Copps 94.1: Vrou se lewe geredFebruary 18, 2023

Kosmos 94.1 se opwindende Copps 94.1 teenmisdaad-realiteitsprogram was Vrydagaand regstreeks op die lug met ons borge G4S Namibia, JAC van M&Z Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, LifeLink Emergency Services, Cema Drilling and Compressors, ITR Namibia Earthmoving Equipment en Engen Eureka Service Station. Francois Lottering was op grondvlak in die hoofstad waar ‘n vrou se lewe gered is.