Copps 94.1-span trek vermeende veedief vas

Die Copps 94.1-span was Vrydagaand op patrollie in Okahandja saam met Nampol, waar daar ‘n veediefstal-deurbraak gemaak is. Francois Lottering was aan diens en doen verslag.