Collard verduidelik prysstygings, en Top Score

Die hoof van die NMI-groep, Ian Collard het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor prysstygings van 3 persent wat op ‘n rits van sy produkte vanaf 22 Julie in werking sal tree. Top Score, sy immergewilde mieliemeel, is nie ingesluit op die lys nie. Collard verduidelik hoekom.