Cholera onder die loep tydens beraad

‘n Virtuele beraad rakende die cholera uitbreking in die suidelike en oostelike dele van Afrika is gehou. Die kwessie is ‘n reuse-uitdaging en teen 15 Januarie, was daar meer as 200 000 gevalle en 3 000 sterftes. Die Angolese minister van buitelandse betrekkings Tete Antonio sê die uitbreking is bedreig ontwikkelings doelwitte.

Hy sê samewerking is kritiek.