Cholera is as gevolg van reaktiewe optrede…

Die Progressive Health Forum in Suid-Afrika het die ANC-regering gekritiseer oor sy reaktiewe benadering tot die cholera-uitbreking, in plaas van proaktiewe optrede. Die sameroeper van die forum, Aslam Dasoo, sê dit het ‘n ramp gekos vir die regering om op te tree, ondanks die Departement van Gesondheid se pogings om die siekte te beperk. Dasoo sê die regering moet aanspreeklik gehou word vir die heersende toestand: