China sal help met opleiding vir olie- en gassektore

China sê hy sal Namibië bystaan om sy arbeidsmag in die olie-, groenwaterstofsektore te skool. Chinese ambassadeur na Namibië, Zhao Weiping, sê Beijing is daartoe verbind om die land se pogings om ‘n vaardige arbeidsmag te ontwikkel om sy groeiende sektore, insluitend olie, gas en groen waterstof, te ontwikkel. Hy sê Namibië se industrialisasiedoelwitte, veral in landbou en energie, vereis ‘n geskoolde arbeidsmag, en die opleidingsamewerking met China het ten doel om hierdie behoefte aan te spreek.