China en Namibië vergader 

‘n Bilaterale vergadering met afgevaardiges van China vind more in die hoofstad plaas. Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Proffesor Peter Katjavivi en Cai Dafeng, ondervoorsitter van die 14de Nasionale Volkskongres van China se staande komitee ontmoet vir bilaterale samesprekings by die parlement. Sakeus Kadhikwa, woordvoerder  van die Nasionale Vergaering het meer inligting gedeel oor die ontmoeting