Cheney is lief vir oorlog maak – Trump

Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump het gereageer op Republikein Liz Cheney wat saam met Demokraat Kamala Harris op haar veldtog verskyn het. Cheney sê Trump is ‘n bedreiging vir demokrasie en sy sal vir Harris stem. Trump het met Fox News gepraat.