Chelsea deur (klein) Middelsbrough uit Carabao uitgeskakel

Middlesbrough het Chelsea met 1-0 verslaan in die eerste deel van hulle Carabao-beker-halfeindronde op die Riverside-stadion. Hayden Hackney se doel in die eerste helfte was genoeg om ʼn oorwinning vir die Kampioenskap-span te verseker wat nou ʼn geringe voorsprong het in die tweede deel wat op die 23ste by Stamford Bridge plaasvind. Middlesbrough se bestuurder, Michael Carrick, sê die klub se oorwinning oor ʼn top-span soos Chelsea is baie spesiaal: