Chaos in NV soos in ou dae…

Chaos het ontaard in die parlement toe die onderwysminister Anna Nghipondoka haar mosie op die beleid op skooltoelae wou ter tafel lê. Die lede het luis beswaar aangeteken omdat dit huisreëls oortree omdat dit oorvleuel het met die PDM LP Hidipo Hamata, se mosie wat reeds op die lys is. Die speaker, Peter Katjavivi, het probeer om die parlementslede stil te kry en die aksie het herinner aan die ou dae met die LPM wat amok gemaak het…