Chabeli sal SABC omdraai

Die SABC-raad sê hy het volle vertroue in Nomsa Chabeli, wat aangestel is om van 1 Maart volgende jaar as nuwe uitvoerende hoof oor te neem. Sy was voorheen ʼn algemene handelsmerk- en bemarkingsbestuurder by MTN. Chabeli neem oor by Madoda Mxakwe wie se termyn in Junie verstryk. Die SABC-raadsvoorsitter, Khathutshelo Ramukumba, het aan die openbare uitsaaier gesê hulle is vol vertroue in Chabeli se vermoë om inkomste te skep: