Cameron: Verbeter eerder polisiestrukture

Die Kaapstadse teen-misdaad aktivis, Ian Cameron, sê die meer as 4 000-sterk misdaadbekampings-eenheid wat dié week in Gauteng ontplooi is, is veels te onervare en swak toegerus om misdaad behoorlik te bekamp. Cameron, die gemeenskaps-veiligheids direkteur by Action Society sê die miljoene Suid-Afrikaanse rande wat aan die stigting van hierdie eenheid bestee is, kon liewer gebruik word om die provinsie se bestaande polisie-strukture te verbeter. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…