Calle is keelvol vir eensydige EU
Reaksie word ontvang op die nuus dat die Europese Kommissie het uitstel van een jaar vir die implementering van die Europese Unie se Ontwoudingregulasie voorgestel, wat die sperdatums na 30 Desember 2025 vir groot entiteite en 30 Junie 2026 vir klein en medium-grootte ondernemings, verleng. Die voorstel moet nog deur die Europese parlement goedgekeur word. Kosmos 94.1 Nuus het met die landbouminister Calle Schlettwein oor die kwessie gepraat. Hy begin deur te sê die EU het ‘n eensydige besluit gemaak.
Schlettwein voer aan die uitstel sal geen voordeel vir Namibië inhou nie.