Calle hou niks van die idee van uraantontginning by die Stampriet-bekken nie

‘n Hoë-vlak vergadering met verskeie rolspelers vind vandag op Mariental agter geslote deur plaas. Afgevaardigdes van Unesco vergader met Uranium One, sowel as die landbouministerie en die van myne en energie oor uraantontginning in die Stampriet-bekken. Landbouminister Calle Schlettwein het die vergadering amptelik geopen.

Hy sê daar is data-tekorte…