Bwabwata-lodges: Vleilande is uiters sensitief

Die twee luukse tent-lodges by die Bwabwata Nasionale Park beplan word lok steeds reaksie uit. Die park is onder beskerming van die Ramsar Konvensie oor vleilande en die gebied waar die ontwikkelinge beoog word is in die vleiland. Kosmos 94.1 Nuus dr. Peter Cunningham, ‘n plaaslike ekoloog, gepraat oor moontlike impakte op die gebied.