‘Burgerlikes sal sterf as jy oorlog met terroriste voer’
Die dodetal van burgerlikes in Gaza bly in die nuus en al hoe meer lande kan nie meer wegkyk nie. Maar, die voormalige Israelse ambassadeur na die VN, Danny Danon het met Sky News gepraat en sê dit is moeilik om burgerlikes te beskerm wanneer ‘n oorlog met terroriste gevoer word.