Bulle verslaan Pumas in eerste Curriebeker-wedstrydJanuary 15, 2022

Die Bulle het die Pumas 33-19 verslaan in die eerste Curriebeker-wedstryd wat by die Mbombela-stadion, op Mbombela in Mpumalanga Vrydag namiddag plaasgevind het. ‘n Maksimum van 1 400 toeskouers wat ingeënt is, het die wedstryd bygewoon. Die Cheetahs draf vanmiddag half-drie teen die Griquas in Bloemfontein uit en vyf-uur vanmiddag speel WP teen die Golden Lions op Newlands in Kaapstad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *