BTW-vrygestelde goedere moet hersien word

Rise Mzansi vra ‘n hersiening van BTW-vrygestelde goedere en dienste om te help om die lewenskostekrisis die hoof te bied. In sy mini-vollesitting-toespraak in die Nasionale Vergadering het Makashule Gana van party gesê hoë misdaadkoerse, korrupsie en onvoldoende openbare dienste is die sleutel-aandrywers van lewenskoste. Gana stel oplossings voor soos die verskaffing van bekostigbare energie en water, die verbetering van openbare vervoer, en die versterking van die strafregstelsel om korrupsie teen te werk: