BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied
Die Namibiese Landbou-unie herinner sy lede herinner om die vraelys oor uitstaande BTW-inligting teen 29 Februarie te voltooi, om die kantoor in staat te stel om voort te gaan met die volgende stappe in hierdie bewusmakingsproses. Hierdie versameling van inligting is van kardinale belang vir die aanspreek van uitstaande BTW-aangeleenthede. Kosmos 94.1 Nuus het met Nicole Schwandt van die NLU gesels…