Brown sê oor voortslepende uitdagings met sardyne

Sardyne bly ‘n uiters belangrike bron vir Namibiese visserye maar, die moratorium om vangste is steeds in plek. Die regering het gesloer met die beheer van die bron omdat kenners reeds in 1995, na dekades se oorbenutting, gevra het vir laer kwotas. Dit is eers in 2018 ingestel en die minister, Derek Klazen het die week aangekondig dat die moratorium nog ‘n jaar in plek bly. Die stigter van die Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown, sê swak bestuur het gelei tot ‘n rykste bron vir die sektor.

Brown sê dit was nie die robbe wat die getalle laat daal het nie.