Broos het kommer oor Bafana-beserings

Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, het sy kommer uitgespreek oor talle beserings in die groep, in aanloop tot die Afrikanasies-beker in Ivoorkus. Talle spelers, insluitend kaptein Ronwen Williams en Themba Zwane, kon weens knaende beserings nie aan die span se laaste oefensessie deelneem nie. Die verdediger, Mothobi Mvala, se deelname is ook nog onseker ná ʼn liesbesering. Broos sê dit sal ʼn groot terugslag wees indien Mvala nie beskikbaar is vir Afcon nie: