Britte sukkel met dokters, verpleërs

Nes in Namibië ervaar Brittanje ook ‘n tekort aan mediese personeel. Die Nuffield-trust het navorsing gedoen en bevind dat twee derdes van dokters en helfte van die verpleërs in Engeland is buitelanders, al bestee die staat miljarde jaarliks om opleiding te betaal. Dr. Billy Palmer van die trust het die uitslae so uiteengesit.