Britse onderwysers staak môre

Onderhandelings tussen Britse onderwysers en die onderwysminister Gillian Keegan het op ‘n dooiepunt uitgeloop en Britse onderwysers sal môre hulle staking begin. Dit kom na die aankondiging dat brandweerdienste ook gaan staak. Keegan sê hulle  onderhandel steeds.