Brics moet help om die ligte aan te hou, vra Malema
EFF-leier Julius Malema sê die regering moet kyk na samewerking met Brics-lande in ‘n poging om die kragkrisis op te los. Malema het op ‘n nuuskonferensie gesê die regering moet die bestaande vloot kragopwekkingseenhede herstel en in skoon tegnologieë belê om die beskikbaarheid van energie te verhoog. Hy vra ook vir beleggings in bykomende opwekkingsvermoë in Suid-Afrika en in sy buurlande: