Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom?

Die wêreldwye oliemaatstaf, Brent-ruolie, vertoon relatief stabiel en verhandel rondom 82 Amerikaanse dollar per vat, ten spyte van aanhoudende kommer oor aanvraag. Hierdie stabiliteit is toegeskryf aan die voortdurende uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Roodt, gepraat oor die redes vir die stabiliteit.