Brandstofprys sal nog een keer die jaar klim

Terwyl daar talle faktore is wat die ru-olieprys beïnvloed, is die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse rand en die Amerikaanse dollar ook ‘n faktor vir plaaslike brandstofpryse. Op die oomblik verhandel olie relatief goedkoop, rondom 78 Amerikaanse dollar ‘n vat, maar, ekonome voorspel nog een brandstofprys verhoging voor die einde van die jaar. Theo Klein van Simonis Storm in die hoofstad met sy mening…