Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter

Die petrol- en dieselprys vir Desember daal met 1 dollar 30 per liter. Dit geld vir beide grade van diesel. Die prys tree vannag om middernag in werking. Salome Nghoshi, ‘n petroleum-ekonoom by die ministerie van myne en energie het meer oor die redes vir die daling.