Brandstigting oorsaak van Gobabis-laerhof brand

‘n Ondersoek is gelas na ‘n brand by die Gobabis-landdroshof ontstaan het. Volgens berigte het ‘n polisiebeampte by die polisie barakke by die hof rook in die vroeë oggendure van Dinsdag gesien. ‘n Verdagte is ook gewaar en het ‘n ruit gebreek en aanklaers se kantoor brand gesteek. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Elifas Kuwinga van NamPol gesels oor die vordering van die ondersoek.