Bose kringloop van verwarming wanneer pole se ysbedekking smelt

Klimaatsverandering is oral om sigbaar met reuse brande, vloede, uiters hoë temperature en stygende seevlakke. Volgens die hoof van die British Antarctic Survey, professor Mike Meredith, word die probleem vererger deur die pole se ysbedekking wat smelt en dit bespoedig die proses van aardverwarming nog meer. Hy verduidelik.