Boris Johnson oor die nuwe Covid-19-variantNovember 28, 2021

Die Britse eerste minister, Boris Johnson, sê sy land moet nou baie spesifiek optree om
sy burgers teen die nuwe variant van die koronavirus, omikron, te beskerm. Hy sê dit is
ook noodsaaklik dat wetenskaplikes die virus deeglik ontleed, nadat twee gevalle in die
land bevestig is. Die meeste ander Europese lande ondersoek ook die moontlike
voorkoms van die variant by hulle.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *