Boris is doodstil oor prins Charles se mening oor Rwanda-plan

Die Britse premier, Boris Johnson, wou geen kommentaar lewer oor of prins Charles kritiek teenoor sy Rwanda-plan vir vlugtelinge uitgespreek het of nie. Gerugte lui dat die prins nie te vinde is vir die plan wat vlugtelinge wat uit veilige lande in Brittanje aankom om vir asielstatus in Rwanda te wag. Johnson sê hy praat nie uit nie.