BoN sê oor kwartaal se groei

Die Bank van Namibië het sy kwartaallikse bulletin vrygestel oor plaaslike ekonomiese aktiwiteite in die eerste kwartaal van die jaar. Wêreldwye ekonomiese groei het veerkragtig gebly, ten spyte van streng monetêre beleid. Hoë rentekoerse het voortgegaan om druk op beide plaaslike en internasionale vraag uit te oefen. Sandra Garises, die hoof kommunikasiespanleier by die sentrale bank, gee meer inligting.

Garises verduidelik meer oor plaaslike inflasie.