BoN sê Namibiese bankwese is veilig

Globale bankwese was die afgelope twee weke in chaos gedompel na ‘n reeks verstommende bankineenstortings in Europa en die Verenigde State. Die Bank van Namibië wil graag die publiek inlig dat Namibië se bankstelsel veerkragtig en gesond is, met soliede kapitaal- en likiditeitsbuffers in plek om risiko’s te weerstaan. Kosmos 94.1 Nuus het met Naufiku Hamunime, die hoof van internasionale betrekkinge en volhoubaarheid by BoN…