BoN hou repokoers onveranderd

Die Bank van Namibië het die terugkoopkoers onveranderd op 7,75 persent gelaat. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak en die redes daarvoor so uiteengesit.