Bokke se toets teen Portugal is geskiedkundig – Rassie

Saterdag se toets tussen Suid-Afrika en Portugal in Bloemfontein sal vir meer as een rede geskiedkundig wees. Die is die eerste toets ooit tussen die wêreldkampioene en Portugal, en Hollie Davidson van Skotland word die eerste vrou wat in beheer is van ‘n Bokkragmeting. Salmaan Moerat maak sy buiging as Suid-Afrikaanse kaptein in ‘n groep wat sewe spelers wat in hulle eerste toets speel. Die Bokafrigter Rassie Erasmus verwag die speltempo sal hoog wees in die Vrystaatstadion, waar die wedstryd om vyfuur afskop: