Bok-sewes het dissipline in Kanada nodig

Die Springbok-sewes-voorspeler, Zain Davids, sê dissipline gaan die belangrikste faktor wees in die naweek se wêreldreeks-sewestoernooi in Vancouver, Kanada. Suid-Afrika is in dieselfde groep as Nieu-Seeland, Groot-Brittanje en Ierland. Die Blitsbokke is tans vierde op die punteleer. Davids, wat in sy sewende Vancouver-toernooi speel, sê die groep moet alles uithaal om hulle doelwitte in vanjaar se reeks te bereik: