Blou Bulle soek vennootskap, samewerking met Namibiese rugby

Die Blou Bulle soek nouer samewerking met die Namibiese Rugby-unie en daar is sprake van verskeie vennootskappe wat aangegaan word. Die president van die Blou Bulle, Willem Strauss, lei ‘n afvaardiging na Namibië en voer Maandag samesprekings met Namibiese rugby waarna ‘n perskonferensie gehou sal word. Strauss het eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.