Blinken besoek Oekraïne, beken vertraging in hulp help Rusland
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê Washington is steeds verbind om Oekraïne van hulp te wees. Rusland is besig met ‘n nuwe inval in die noordooste van Oekraïne, insluitend Kharkiv, na hulle die afgelope week groot vordering op verskeie fronte gemaak het. Blinken wat ‘n verrassingsbesoek aan Kiëf gebring het, het erken die vertraging in die verskaffing van Amerikaanse militêre hulp het ‘n rol gespeel in Oekraïne se stryd om Rusland se toenemende oorheersing te bekamp: