Blade stel Unisa-administrateur aan
Die Suid-Afrikaanse minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, sê Unisa se administrateur, professor Ihron Rensburg, gaan vir 24 maande die rol, magte en pligte van die universiteitsraad oorneem. Die administrateur gaan ook die pligte van die raad ten opsigte van bestuur oorneem. Die departementele woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê die administrateur sal ook die bestuur van die universiteit oorneem: