Blade soek korrupsie-ombud vir hoër onderwys

Die buurland se minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, het korrupsie uitgewys as een van die faktore wat aanleiding gee tot onbestendige bestuur by hierdie instellings. Die departement se woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê die minister oorweeg verskeie moontlikhede, insluitend die aanstelling van ‘n ombudsman om korrupsie by hoëronderwys-instellings te hanteer: