Blade en Angie moet waai uit nuwe regering

Die Student Forum 4 Service Delivery in Suid-Afrika vra die uitsluiting van die minister van hoër onderwys Blade Nzimande en sy basiese onderwys-kollega Angie Motshekga uit die kabinet van nasionale eenheid. Hulle vra samesmelting van die ministeries. Nhongo Solo van die forum sê kundige ministers sal werk teen uitvalkoerse, werkloosheid en onderwysbron-kwessies: