Bipa se uitreik na streke vorder goed
Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, se jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram is vroeër verleng tot 30 Junie. Bipa het verskeie streke besoek waar sakelui na sekere dorpe kon gaan om aansoek te doen vir die program. Hulle het sopas hul besoeke aan die Erongo-, Otjozondjupa-, Omaheke-, Hardap- en Karas-streke afgesluit. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ockert Jansen, die woordvoerder van Bipa, vir ‘n opdatering.