Binnegevegte ‘knou openbare ondernemings’

Die voorsitter van die Forum vir Hoof Uitvoerende Beamptes van Openbare Ondernemings, Fluksman Samuehl, spreek kommer uit oor gevalle van binnegevegte wat plaasvind wanneer direksies en die uitvoerende komitees van hierdie instellings nie saamstem nie. Hy sê sulke voorvalle bedreig die volhoubaarheid van die ondernemings en raak alle Namibiërs. Kosmos 94.1 Nuus het met die sakeman Leake Hangala gesels oor wat in ‘n organisasie gebeur wanneer ‘n direksie en hoof uitvoerende beampte verskille het en hoe dit die organisasie se prestasie beïnvloed.

Oor wat in Namibë gebeur wanneer sulke binnegevegte plaasvind, het hy so geantwoord.