Billike energie-oordag verloor momentum

Die Wêreldekonomiese Forum 2024 se verslag oor energie-oordrag toon vordering, maar beklemtoon die verlies aan momentum weens globale onsekerheid. Die Indeks van Energie-oordrag, wat 120 lande dophou, toon beduidende vordering in energiedoeltreffendheid en die aanvaarding van skoon energie. Hoë energiepryse knou egter die momentum en benadeel energie-billikheid. Geopolitieke risiko bly ook ‘n groot uitdaging vir energiedoeltreffendheid.