BIG ruk op, sat vir weiering van basiese toelaag

Die Basic Income Grant-koalisie sal die Saterdag ‘n optog hou om aandag te vestig op die basiese inkomste toelaag wat hulle eis. Die koalisie hou vol dat navorsing toon dat so ‘n toelaag, hulle stel 500 Namibiese dollar maandeliks voor, sal armoede verlig. Die regering skop vas daarteen omdat elke inwoner 59 jaar en jonger die toelaag moet ontvang. Die koalisie se woordvoerder Renaani Musutua.