BIG hou protes teen armoede op Heldedag

Die Basiese Inkomste-toelaag-koalise sal op 26 Augustus, op Heldedag, ‘n nasionale protes teen armoede hou regoor die land. Petisies sal by die nodige owerhede in elke plek oorhandig word en die behoeftes van die gemeenskap sal so uiteen gesit word. Quinzy Garises, hoof van regsake by die Economic and Social Justice Trust, het meer.