Biermakers in SA soek aksynsverligting

Die Biervereniging van Suid-Afrika sê aksynsverligting is van kardinale belang vir die bedryf. Die vereniging hoop die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal dit in gedagte hou in sy begrotingsrede. Die uitvoerende hoof van BASA, Patricia Pillay, glo daar moet ook aandag aan die bedryf geskenk word, aangesien die pandemie tot groot verliese gelei het. Pillay sê samewerking met die regering is die sleutel om sekerheid en konsekwentheid te verseker: