Biden se toespraak in Israel effe meer gedemp as Bibi s’n

Amerikaanse president Joe Biden het in Israel aangekom in wat kenners beskryf as sy moeilikste diplomatieke sending nog. Met die aanval op die hospitaal in Gaza en die koue skouer wat hy ontvang het van Israel se buurland Jordanië, het hy baie groot uitdagings om te verseker dat die Rafah-grenspos by Egipte oopgemaak word, dat Iran nie betrokke raak in die oorlog nie en om Israel se reaksie op die Hamas aanval beter aan te spreek. Israelse premier Benjamin Netanyahu was onstuitbaar…

En Biden se toespraak was effe meer gematig…