Bibi verwerp Hamas se voorstel

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Hamas se voorwaardes vir ʼn voorgestelde skietstilstand verwerp en beskryf dit as waansinnig. Die terroristegroep se voorstel sluit in dat gyselaars in drie fases vrygelaat word, dat gevegte aanvanklik vir 45 dae gestaak word en dat Israelse magte heeltemal uit Gaza onttrek. Netanyahu sê die enigste oplossing vir Israel se veiligheidskwessies is ʼn algehele oorwinning oor Hamas: